Inskrywings sluit 26 November 2017
#imagine Kidz 2016 Uitreik by Laerskool Attie van Wyk
Eerste 15 inskrywing teen Sondag 18 September betaal slegs R50!!!
Laai jou vorm HIER af om jou plek te verseker en bring dit Sondag kerk toe.

Laai jou vorm HIER af om jou plek te verseker en bring dit Sondag kerk toe.

Groepleiers 2017 aansoeke nou oop!!!
Voel jy dat God jou roep om tieners te begelei tot 'n dieper verhouding met Hom? Glo jy dat die pad van dissipelskap begin met verhoudings en deur om die "lewe" saam te doen ons mekaar kan help om nader aan God te groei?
Wie kan groepleiers raak?
Enige volwassene of tiener(Graad 9-Graad 12) wat passievol is oor God en geroep voel om 'n dissipelskap pad met die jongemense in ons gemeente te stap.
Tieners kan aansoek doen deur HIER te CLICK om die vorm in te vul.
Volwassenes kan aansoek doen deur HIER te CLICK om die vorm in te vul.
Indien jy enige vrae het kontak gerus Arno by seniorjeug@bergsigdv.co.za of by 072 955 0670

Belydenis Naweek 26-27 Februarie 2016
Click asseblief HIER om jou vorm af te laai. Inskrywings sluit 22 Februarie 2016.
Kleingroep leiers 2016 (Tiener en Kinder bediening)
Ons is baie opgewonde om in 2016 vir tieners ook die geleentheid te gee om groepleiers by Regeneration te wees. Ons glo dat die Heilige Gees in elke gelowige is en daarom vertrou ons dat die Here ook deur tieners met tieners kan werk.
Indien jy as tiener of volwassene voel dat die Here jou roep om 'n kleingroep leier in 2016 te wees wil ons vra dat jy asseblief die onderste vorm sal invul. Arno Mattheus sal jou dan kontak om met jou te gesels oor jou aansoek en jou meer inligting gee rondom jou verantwoordelikheid asook verwagtinge vir groepleiers.
Volwassenes wat as Tiener kleingroep leier wil aanmeld CLICK HIER
Tieners wat as kleingroep leier wil aansoek doen CLICK HIER
Volwassenes wat as Kinder kleingroep leier wil aanmeld CLICK HIER
Volwassenes wat as Tiener kleingroep leier wil aanmeld CLICK HIER
Tieners wat as kleingroep leier wil aansoek doen CLICK HIER
Volwassenes wat as Kinder kleingroep leier wil aanmeld CLICK HIER
Subscribe to:
Comments (Atom)