Sondae


Regeneration Kleingroepe:  Sondae 18:00

Regeneration Chatrooms (kleingroepe) bied vir ons 'n gemaklike atmosfeer waar daar lekker oor geestelike sake gepraat kan word. Ons fokus ook in hierdie groepe  op persoonlike verhoudings en omgee vir mekaar. Hierdie is die ideale plek waar jy saam met vriende kan kom gesels oor dit wat vir jou saak maak en net die lewe met mekaar deel.

Regeneration dienste: Sondae 19:00-20:15
Gedurende die skoolkwartaal het ons 'n diens in die kerk se ouditoruim. Hierdie dienste word gekenmerk deur:
a)  'n "band" wat deur ons eie jongmense gelei word.
b)  relevante boodskappe waar ons baie gebruik maak van die 
     audio-visuele.
c)  Temas spesifiek gerig op geestelike groei




1 comment:

  1. So baie dankie aan die band vir gisteraand!! Julle het super mooi gespeel en gesing - dit was 'n blessing om saam met julle in God se teenwoordigheid te kon sing!

    ReplyDelete