SOLID



Ons glo dat ons geroep is om ons lig te skyn in ‘n wêreld waar dit regtig nodig is. Ons het 2 uitreike per jaar wat oor die vakansies plaasvind. Buiten hierdie twee uitreike word elke "chatroom" groep ook ge'challenge' om twee uitreike per jaar as groep te reël en uit te voer. Tydens hierdie uitreik kry ons jongmense bietjie blootstelling aan ons land se armoede, mense wat nog nooit van die evangelie gehoor het nie, en word hulle in die proses so geseën dat dit hulle lewe verander.

No comments:

Post a Comment