Kleingroep leiers 2016 (Tiener en Kinder bediening)

Ons is baie opgewonde om in 2016 vir tieners ook die geleentheid te gee om groepleiers by Regeneration te wees. Ons glo dat die Heilige Gees in elke gelowige is en daarom vertrou ons dat die Here ook deur tieners met tieners kan werk. Indien jy as tiener of volwassene voel dat die Here jou roep om 'n kleingroep leier in 2016 te wees wil ons vra dat jy asseblief die onderste vorm sal invul. Arno Mattheus sal jou dan kontak om met jou te gesels oor jou aansoek en jou meer inligting gee rondom jou verantwoordelikheid asook verwagtinge vir groepleiers.

Volwassenes wat as Tiener kleingroep leier wil aanmeld CLICK HIER

Tieners wat as kleingroep leier wil aansoek doen CLICK HIER

Volwassenes wat as Kinder kleingroep leier wil aanmeld CLICK HIER

No comments:

Post a Comment