Voel jy dat God jou roep om tieners te begelei tot 'n dieper verhouding met Hom? Glo jy dat die pad van dissipelskap begin met verhoudings en deur om die "lewe" saam te doen ons mekaar kan help om nader aan God te groei?
Wie kan groepleiers raak?
Enige volwassene of tiener(Graad 9-Graad 12) wat passievol is oor God en geroep voel om 'n dissipelskap pad met die jongemense in ons gemeente te stap.
Tieners kan aansoek doen deur HIER te CLICK om die vorm in te vul.
Volwassenes kan aansoek doen deur HIER te CLICK om die vorm in te vul.
Indien jy enige vrae het kontak gerus Arno by seniorjeug@bergsigdv.co.za of by 072 955 0670
No comments:
Post a Comment