Regeneration

Pages

  • Home
  • Sondae
  • Geestelike Groei (Preke)
  • Kampe
  • SOLID
  • Regeneration Outdoor
  • Regeneration Live
  • #imagine Movement
  • Contact

HIStorymaker Kamp 2016


Inskrywings is nou oop vir ons HIStorymaker kamp 21-23 Oktober 2016. Inskrywings is beperk to 50 mense. Laai jou inskrywingsvorm HIER af en gee dit saam met jou geld in om jou plek te verseker!


Posted by Unknown
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Wie is ons

Ons is ‘n Generasie mense wat committed is in ons soeke na God. Ons glo dat God ons roep om ‘n nuwe en herskepde generasie te wees. Ons is passievol oor God en die lewe. Ons strewe daarna om lig in die wêreld te wees en ‘n verskil te maak daar waar mense dit regtig nodig het.

Kolossense 3:10

"en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God."

Regeneration Youth Events

Podcast

Regeneration Outdoor Events

Regeneration MTB


Alle klank en beligting vir Regeneration kampe en events word geborg deur RCM Promosies

Alle klank en beligting vir Regeneration kampe en events word geborg deur RCM Promosies
Ondersteun hulle as jy klank en beligting benodig

Total Pageviews

Regeneration Youth . Picture Window theme. Theme images by PLAINVIEW. Powered by Blogger.