Beloved Meisies 2016



Ons is super opgewonde oor die nuwe bediening wat in 2016 vir ons Regeneration meisies begin!
Hierdie groep wil ruimte skep waar meisies net hulle self kan wees, waar hulle kan vrae kom vra oor geloof, liefde, die lewe of sommer net enige iets wat jy weet net girls sal verstaan!

As jy wil deel raak van hierdie groep wil ons vra dat jy asseblief jou inligting in die vorm hieronder invul.

Om deel te raak van hierdie opwindende nuwe bediening CLICK HIER


No comments:

Post a Comment