Die Regeneration Jeug Advies Span(JAS)is tieners wat weet die Here het hulle geroep om 'n verskil in ons gemeente en gemeenskap te maak. Hulle is baie belangrik om ons te help met besluite rondom jeug aktiwiteite, aanbied van jeug aktiwiteite en ook om te wys dat die jeug die leiers van vandag is.
Indien jy graag in 2016 deel van die JAS wil wees moet jy die aansoek vorm of aanlyn invul of jy kan dit uitdruk en Sondae by die kerk inhandig. Skakels vir die vorms is onder beskikbaar.
CLICK HIER om die vorm aanlyn in te vul
CLICK HIER om die vorm af te laai en in te vul
No comments:
Post a Comment