HIStorymaker 8


Dit is weer tyd vir HIStorymaker! Die hoogtepunt van die jaar! Chill tye saam jou vriende! Geestelike groei! Intieme Worshop en harde prys! Skryf so gou as moontlik in want daar is slegs plek vir 60 mense!

Click HIER om jou vorm af te laai! Jy kan ook Sondag 'n inskrywingsvorm by die kerk kry!

Elektroniese betaling kan gemaak word by:

Rekening Naam:              NG Kerk Durbanville-Bergsig
Bank:                               ABSA Durbanville
Tak kode:                         334810Tipe Rekening:           
Tjek Rekening nommer:  141 059 0154
Verwysing: Naam+HIStory
Stuur asseblief bewys van betaling na seniorjeug@bergsigdv.co.za

No comments:

Post a Comment