Soos julle gehoor het beplan ons 4-7 April 2011 'n Mini Uitreik. Dit gaan in die oggend van 8:00-13:00 die middag wees. Laai onder die inskrywings vorm af an Bring dit asb saam met jou R50 kerk toe Sondag 27 Maart.
Jy moet ook asseblief jou ouers vra om met die vervoer te help. Sonder hulle vervoer kan daar nie 'n uitreik wees nie.
Click
HIER om die vorm af te laai
No comments:
Post a Comment