2011

2010 is iets van die verlede en nou is dit 2011! Ons hoop regtig dat almal hierdie jaar 'n plekkie sal vind in Regeneration, dat ons almal saam in liefde vir Jesus Christus groei en saam ligdraers in die wereld sal wees.




Klik Hier om 'n wallpaper af te laai met al die belangrike Regeneration Datums vir 2011!!

No comments:

Post a Comment