Open Air Praise & Worship Piekniek

Ons gaan 'n heerlike Praise & Worship en piekniek hou op die Grasperk voor ons kerk! Jy moet vir jou 'n kombers of slaapsak bring om op te sit en 'n piekniek mandtjie! Ons gaan net saam Praise & Worship en kuier! Daar gaan nie 'n preek en sulke stuff wees nie! Ons gaan net saam die Here se naam groot maak en met mekaar connect! Nooi asb almal wat jy ken en kom ons kyk of ons die grasperk vol mense kan maak wat saam praise en worship!!!!!

No comments:

Post a Comment