Inskrywings vir History Maker Kamp 2011 nou oop!!!
Ja, jy lees reg. Jy kan nou al inskryf vir HIStorymaker 2011!
HIStory Maker is nie meer Oktober nie, maar 4-6 Maart! Ons kamp die keer by Eagle's Nest net buite Franschhoek. Ons het geluister na julle voorstelle op die laaste HIStory Maker en ons het klaar veranderinge aan die program gemaak soos julle versoek het. Ons limit vir HIStory Maker 2011 is 100 mense so vinnig spring aangesien daar hierdie jaar 100 mense op die kamp was!
Koste van die kamp?? Nogsteed R350. Ja jy hoor reg die kamp koste bly R350!
Jy kan online inskryf, click HIER en vul die online vorm in.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment