ReenGolf Recording

Ons het begin om bietjie rond te speel om van die Songs wat ons Sondaeaande doen te record. Dit is baie rof, maar ons hoop julle like die 2 wat hier is vir julle om af te laai! Click op die song om dit af te laai

Ek weet dat U my lief het van Retief Burger deur ReenGolf

Yes Lord! (trading my sorrows)

2 comments:

  1. WOW! Dis baie cool!! Wanneer kom die cd??

    ReplyDelete
  2. DIS AWESOME!!!Kan julle asseblief 'n CD daarvan maak...

    ReplyDelete