Ons het begin om bietjie rond te speel om van die Songs wat ons Sondaeaande doen te record. Dit is baie rof, maar ons hoop julle like die 2 wat hier is vir julle om af te laai! Click op die song om dit af te laai
Ek weet dat U my lief het van Retief Burger deur ReenGolf
WOW! Dis baie cool!! Wanneer kom die cd??
ReplyDeleteDIS AWESOME!!!Kan julle asseblief 'n CD daarvan maak...
ReplyDelete