SOLID UITREIK! Ons het jou nodig!

Ons gaan tydens die Oktober vakansie saam met ons gemeente se kinderbediening 'n uitreik aanbied by die kerk. Daar word 'n program aangebied vir kinders van die plaaslike gemeenskap en ons gaan ook die 6 containers wat van volgende kwartaal kleingroep lokale moet wees verf.

Ons het dringend nog hulp nodig want daar moet geverf word en met die kinders gewerk word. Die uitreik gaan jou R100 kos sodat ons darem vir jou kos kan gee.

Laai jy inskrywings vorm af deur HIER te click en bring dit Sondagaand kerk toe!

No comments:

Post a Comment