Aansoeke vir Jeug Advies Span(JAS) 2011-2012 nou oop!

Wil jy graag deel wees van die JEUG ADVIES SPAN (JAS) wat al die aktiwiteite beplan en aanbied! Wil jou graag jou talente en tyd aanbied om te help om Regeneration nog groter en beter te maak?

Laai dan die vorm af en handig dit Sondagaand by die kerk in!

Click HIER om die vorm af te laai!

No comments:

Post a Comment