#imagine Bus inskrywing


Die inskrywingvorm moet asseblief saam met jou R220 busgeld nie later as 2 April ingehandig word nie. Click HIER om die vorm af te laai. Om die inligtings brief m.b.t vertrek tye af te laai click HIER.

Jy kan jou busgeld per EFT betaal in vlg rekegening:

Rekening Naam:              NG Kerk Durbanville-Bergsig
Bank:                               ABSA Durbanville
Tak kode:                         334810Tipe Rekening:           
Tjek Rekening nommer:  141 059 0154
Verwysing: Naam+Bus

Epos dan jou bewys van betaling en bus vrywaringsvorm na seniorjeug@bergsigdv.co.za. Onthou ook dat jy jou #imagine inskrywing vir die fees by www.itickets.co.za moet doen. Early Bird van R350 sluit Vrydag 3 April en dan kos #imagine R400!

Navrae kan gedoen word by Arno(0729550670)


Slegs paar plekke beskikbaar!



No comments:

Post a Comment