As gevolg van reis reëlings wat verkeerd uit gewerk het sal "anders" nie meer by Regeneration Sondag optree nie. Ons het 'n ander besonderse band gereël om die aand by ons te kom bedien!!! Hulle is "DSG" wat staan vir "Deur Sy Genade". Dit is ook 'n geleentheid wat jy nie moet mis nie!
Kleingroepe: 18:00
Regeneration Diens: 19:00-20:15

No comments:
Post a Comment