PRE-ORDER JOU CD EN SPAAR. Click HIER
18 Maart 2012 is ‘n groot dag in die geskiedenis van ons gemeente se jeugbediening. Na 4 jaar se harde werk en saam groei het die oomblik aangebreek vir ons Regeneration “band” om hulle eerste “Praise & Worship” CD lewendig op te neem tydens die jaarlikse “Open Air Praise & Worship” piekniek.
Tydens die geleentheid gaan van die gewilde liedere wat Sondagaande by Regeneration gebruik word om die Here se naam groot te maak opgeneem word asook oorspronklike liedere van die “band”. Dit is regtig ons droom dat mense iets sal beleef van God se teenwoordigheid en genesing deur die lofprysing en CD.
Baie Dankie aan Juan en Ryno van RCM Promotions! Sonder julle is hierdie projek nie moontlik nie. RCM is verantwoordelik vir al die klank en beligting vir die aand asook die recording! Dankie ook aan Orcansu Productions wat vir ons die video opname gaan doen. Click op logos vir meer info oor hulle!

No comments:
Post a Comment